DONKIEFEES

10 Februarie 2023

DONKIEFEES

10 Februarie 2023

Herleef die Donkiefees van 2023

Was jy by die Donkiefees 2023 of het jy uitgemis?

Die Donkiefees wat gehou is op die Beleef HTS Drostdy se sportgronde op 10 Februarie 2023 het vir groot vermaak gesorg onder oud en jonk.

Rio Bezuidenhout, Michael Meiring, TiNO, Barto Swiegers en Spoegwolf het die mense vermaak met musiek.

Op die Legendes program het oudonderwysers, oudskoliere en Legendes soos die 7s Springbok, Christie Grobbelaar, Vlok Cilliers en Naas Botha kom saam gesels. Dit was groot pret en ons is dankbaar vir al die adverteerders, borge, personeel en publiek wat betrokke was.

Elkeen wat dit bygewoon het - julle is ongelooflik.
Sien julle volgende jaar!

KONTAK ONS MET ENIGE NAVRAE: