vir 'n uitstekende ADVERTENSIE GELEENTHEID by die donkiefees...
2 Advertensie Opsies!
R2 500 LOGO ADVERTENSIE
• Logo word roeterend vanaf 15:00-21:00 op álle feesterreinskerms gewys.
• Logo verskyn roeterend gedurende die Legendes program.
• Logo verskyn in die gedrukte Feesboekie.
• Logo word geplaas op die Donkiefees-webblad, met 'n skakel wat na die adverteerder teruglei.
R5 000 VIDEO ADVERTENSIE
• Video en logo word, vanaf 15:00, roeterend op álle feesterreinskerms gespeel.
• Video en logo word eenmaal gespeel gedurende die Legendes program.
• "Lower Third" word roeterend op alle feesterreinskerms gewys.
• Logo verskyn in die gedrukte Feesboekie.
• Video-advertensies word op die WOES TV- en Donkiefees-platforms geplaas ná die fees. WOES TV se sosiale media-platforms bereik tans 2 miljoen mense elke 28 dae, en het bykans 62 000 volgelinge.
• Logo word op die Donkiefees-webblad, met 'n skakel wat na die adverteerder teruglei.